All school wear is available at the clothing bank between 13:00 and 14:00 on Tuesdays and Thursdays. Alle skooldrag is beskikbaar by die klerebank tussen 13:00 en 14:00 op Dinsdae en Donderdae.
SCHOOL RULES & DISCIPLINARY SYSTEM SKOOLRËELS & DISSIPLINÊ SISTEEM
School rules for learners are printed in learner’s diary and will have to be signed by the learner and his/her parents. Skoolreëls vir leerders word in die skool se dagboek geplaas wat deur die leerder en sy / haar ouers geteken moet word.