Welcome at Dunatos Private School ...

... where we believe "It IS possible!".



We strive to be a dynamic school where staff and learners will be so happy that they would want to work together to be able to grow and function to their full potential.

I trust that you will be able to see on our website that we are commitment to help your child grow to his/her full potential.

Marietjie Stander (Principal)



Welkom by Dunatos Privaat Skool ...

... waar ons glo "Dit IS moontlik!".



Ons streef daarna om 'n dinamiese skool te wees waar personeel en leerders gelukkig kan saamwerk dat beide tot hul volle potensiaal kan funksioneer en groei.

Ek vertrou dat u op ons webtuiste sal sien dat ons u kind kan help groei en ontwikkel tot sy/haar eie maksimum potensiaal.

Marietjie Stander (Skoolhoof)

WordPress Themes